Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VIR VRYHEID EN REG
Die skrywer lig die onderwerp van sy boek, nl. Die buitelandse vrywilligers, se aktiwiteite in besonderhede uit, maar deur middel van 'n slim teks toon hy hoe dit met die Boeremagte se operasies aaneenskakel. Die leser merk op dat die hele teks netjies soos 'n legkaart inmekaar pas. Die 126 foto's in die boek is heel besonders. Daar is bv. 'n foto van die personeel van die Duitse ambulans, foto's van Spioenkop, Magersfontein, blokhuise, treinontsporings, opgeblaase brûens, Boerehuise, wat afgebrand word, kanonne in aksie, hand tot hand gevegte, konsentrasiekampfoto's, ens. Die kleurprente is meestal herdrukke van baie skaars en duur prente wat 'n eeu gelede gedruk is. Die Afrikaner (Pretoria)
'n Boek van puik gehalte. Die enigste boek op die hele mark, wat intensief die mees onbekende bydrae van buitelanders gedurende die oorlog behandel. Op bladsy 144 is daar 'n pragtige volblad in kleur met die twee Boere Republieke se vlae - 'n blad wat kan geraam word en in elke trotse Boer se sitkamer kan pruik - met die woorde van Dr. Claus Nordbruch: LEWE ONTVANG 'N MENS TYDENS GEBOORTE - VIR JOU VRYHEID MOET JY VEG. Impak (Pretoria)
Die hardebandboek bevat 'n groot versameling foto's van die vrywilligers, illustrasies van die oorlogsjare (sommige in volkleur) en ander interessanthede. Die Burger (Kaapstad)
KEY WORDS: Burenkrieg, Boer War, Concentration Camps, de la Rey, de Wet,
Guarantee |
Bid with confidence - we are a verified ![]() |
Business Policy |
Your bid is a legally binding contract. Non-fulfilment of orders will result in a negative rating, a Sale Not Complete Alert will be filled 7 days after the close of the item and where applicable prosecution will follow. Payment in full (winning bid amount plus the delivery fee which includes postage, packaging material and errand) required within 5 working days after the item closes. |