Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede druk 1942 hardeband - geen stofomslag - 476 bladsye, die hardeband het n paar klein merkies en skade aan die rugkant - sien asb die fotos onder, een of twee vlekkies in boek weens ouderdom, die teks is skoon en die binding goed maar net van binding is sigbaar voor in boek - geen oorsese versending