Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VIR VRYHEID EN REG, BUITELANDERS AAN BOEREKANT TYDENS DIE ANGLO-BOER OORLOG, 1899-1902, KONTAK-UITGEWERS, HARDCOVER, A4 FORMAT, ILLUSTRATED, 159 PAGES, AFRIKAANS TEXT, CONDITION: AS NEW.
Die Engelse Oorlog het op 11 Oktober 1899 uitgebreek. Die Boere van die Oranje-Vrystaat (O V S) en die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZA R) het egter nie heeltemal alleen gestaan in hulle stryd teen die oormagtige wêreldryk van Groot-Brittanje nie. Altesaam het ongeveer 3000 vrywilligers uit Europa (en sommige selfs uit Amerika) hulle as wapenbroers aan die kant van die Boere geskaar. Onder hulle was daar boere en soldate, mynwerkers en goudprospekteerders, onderwysers en medici, Duitse en Oostenrykse edelliede, Franse beroepsoldate, Russiese politici, lerse rewolusionêre, Nederlandse prokureurs en Skandinawiese berserkers. Hierdie materialistiese en dekadente plesier- en gemakskultuur, soos helde uit 'n nostalgiese epos te voorskyn tree.