Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Onder redaksie van Martiens van Bart en Leopold Scholtz
Tafelberg, 2003 (eerste uitgawe)
Groot hardeband met stofomslag, 344 bladsye, in netjiese en stewige toestand.
Die Anglo-Boereoorlog Gedenkboek is gebaseer op 'n keur uit artikels wat oor 'n tydperk van agt jaar in Die Burger se KultuurKroniek verskyn het en wat met verstommende entoesiasme deur lesers ontvang is. Naas die oorsigtelike bydraes van akademici en joernaliste lewer lesers se oorleweringe en familieverhale 'n belangrike bydrae tot die Gedenkboek. So word die boek 'n nuwe rekord van die oorsake van die oorlog, die verloop van die stryd en die gevolge daarvan vir ons vandag .