Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ons Geskiedenis Serie
Vir Vryheid en vir Reg
Generaal JCG Kemp
Geskryf deur Generaal J.C.G. Kemp. Hierdie is 'n skaars 1941 uitgawe van die "Ons Geskiedenis Serie", uitgegee deur Nasionale Pers Kaapstad. Die boek is in 'n goeie kondisie met minimale bewys van gebruik. Die hoeke is ietwat gebuig wat toegeskryf kan word aan sluitasie in die rak self. Wat hierdie boek besonders maak is die feit dat dit deur Generaal Kemp self geteken is by sy foto op 10 Oktober 1943. Hierdie is 'n uitmuntende boek vir die versamelaar en geskiedenis belangstellendes.