Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp) Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp) Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp) Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp) Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp) Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp) Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp) Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp) Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp) Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp) Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp) Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp) Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp)
Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp) Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp) Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp) Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp)
Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp)
+9

Vir Vryheid En Vir Reg (J. C. G. Kemp)

Secondhand 1 available
R5.00 minimum increment
R150.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
655211503

View more books at: https://www.bobshop.co.za/seller/2248344/ElevenOclock

Vir Vryheid En Vir Reg

J. C. G. Kemp
Published by Nasionale Pers Beperk, 1942
"Met klimmende belangstelling het ek die manuskrip van hierdie werk deurgelees en met graagte voldoen ek aan die wens van die skrywer om 'n kort voorwoord daarby te skrywe. Genl. Kemp is geen onbekende in ons land nie en het derhalwe geen besondere introduksie nodig nie. As krygsman en politikus het hy sy spore diep afgedruk op ons geskiedenis van die afgelope veertig jaar. In hierdie werk leer ons hom egter ken in 'n nuwe rol -- dié van historikus en autobiograaf. In groot trekke word hier blootgelê die verloop van ons vryheids worsteling teen barbaarse wreedheid, teen diplomatieke intrige en oormagtige wapengeweld. Die skrywer begin met die vroegste kolonisering van Suid-Afrika, behandel die Groot Trek en sy gevolge, die eerste anneksasie van Transvaal, die Eerste Vryheidsoorlog, die Jameson-strooptog, Chamberlain en Milner se diplomatieke knoeiery om Transvaal se goud in te palm, en eindelik die Tweede Vryheids oorlog, waaraan hyself, eers as gewone burger en later as generaal, so 'n groot aandeel gehad het tot aan die bittere einde en waaraan ook die grootste deel van hierdie werk gewy word. Behalwe op persoonlike waarneming en ervaring berus die skrywer se verhaal op uitgebreide bronnestudie, waarby ryklik gebruik gemaak word van dokumentêre bewysvoering. Dis 'n besondere kenmerk van die werk dat nie net veelvuldig aangehaal word uit historiese bronne nie, maar dat ook die oorspronklike teks van die aanhalings bygevoeg word. Hierdeur word die leser in staat gestel om self te oordeel of die skrywer se gevolgtrekkings juis is al dan nie. As geheel lewer hierdie ryklik gedokumenteerde werk 'n treffende beeld van die vryheidsworsteling van die Afrikanerdom gedurende 'n eeu van onreg en vorm dit 'n hoogs waardevolle bydrae tot ons historiese literatuur. Sy verskyning op die huidige tydstip is van aktuele betekenis, omdat die bekende slagwoorde van Britse "vryheid" en "reg" wat tans weereens op die vier winde van die hemel uitgebasuin word, hier vir die soveelste maal op oortuigende en afdoende wyse geloënstraf word. Reeds sedert geruime tyd is genl. Kemp ernstig krank, en ons kan dankbaar wees dat dit hom vergun was om hierdie groot werk te voltooi voordat hy deur die krankheid aangetas is. Op sy siekbed sal hy die voldoening kan smaak dat hy aan sy volk volledig rekenskap gegee het van die ruime aandeel wat hyself mog gehad het aan ons groot stryd VIR VRYHEID EN VIR REG. 

Poor condition. PLEASE CHECK IMAGES FOR CONDITION


Conditions

Please read the conditions before bidding.

REGRET NO OVERSEAS SHIPPING.

NON-PAYING WINNING BIDDERS - Please do not bid on an item unless you intend to complete the transaction. NEGATIVE feedback will be posted for non-paying winning bidders.  

I do not close auctions earlier on request.


Add to cart

Recently viewed

See more
Pocket Mask Resuscitator
New
R79.99
The Losing Trick Count | F. Dudley Courtenay & G. G. J. Walshe
Secondhand
R57.00
Potentiometer w/switch lin pcb 16mm 100k pc-16sh10ip06104ai2020-ta
New
R74.51
For OPPO Realme C17 RMX2101 SIM Card Tray + SIM Card Tray + Micro SD Card Tray (Blue)
New
R285.22

Similar products

Teorie en Metodiek vir Geskiedenisonderrig.
Secondhand
R250.00
Ons Eie Bookie : Die Voortrekkers se Handleiding vir Drawwertjies en Penkoppe - Various
Secondhand
R260.00
Worsteljare vir Vryheid en Reg - Herinneringe van Carl en Adriana Lombard uit die Vryheidsoorlog
Secondhand
R120.00
`VIR VOLK EN FUHRER- ROBEY LEIBBRANDT & OPERASIE WEISSDORN` HANS STRYDOM
Secondhand
R350.00