Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband boek wat opgedra is aan alle Christen sportlui wat met durf hulle getuienis op en om die sportveld uitgeleef het en nie stilgebly het toe hulle moes praat nie. Hierdie dien as 'n gerespekteerde motiveringsboek.
Persoonlike boodskap voor in die boek. Pragtige fotos van vele sportlui!