Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Visie op die werklikheid
-B.J. van der Walt
-Softcover
-Die bevrydende krag van n christelike lewensbeskouing en filosofie
-612 Pages
Oor die boek: Baie mense in Afrika ervaar die lewe vandag as n donker, onderaadse labrint waarin hulle verblind en verbysterd ronddwaal sonder enige hoop dat hulle ooit uit die doolhof sal ontsnap, hulle lewens is sinloos en koersloos...
The book is a secondhand but well kept condition with no damages.