This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Karins_Treasures58

Similar products

Viva Camena - W.J. Henderson
Sold

Viva Camena - W.J. Henderson

Secondhand 1 was available
R75.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings
Product code
AM199
Bob Shop ID
682342985

Viva Camena (Lewende Muse) bevat vertalings van gedigte van Catullus, Horatius, Tibullus, Propertius, Sulpicia, Ovidius en Martialis wat gedurende die jare vanaf ongeveer 65 v.C. tot ongeveer 104 n.C. aktief was, 'n periode van byna 170 jaar. Van elke digter word 'n kort biografie en inligting oor styl en inhoud verskaf. Verwysings na
mitologie en historiese gebeure word in 'n Glossarium toegelig.
"Die versameling bevat die gedigte wat die laaste twee duisend jaar die meeste gelees is, deur kinders wat Latyn op skool moes neem en
deur politici, wetenskaplikes en digters vir plesier en inspirasie. Dit is immers uit Propertius wat Petrarca se Laura gebore is, uit Horatius wat Robert Frost, W.H. Auden en Louis McNeice geskep het, en in Ovidius se Tristia waar baie van Bob Dylan se inspirasie lê. Verder sal die vertalings van groot waarde wees vir die ontwikkeling van die
Afrikaanse literêre idioom." - Dr Johan Steenkamp
"Die bundel is eerste van sy soort in Afrikaans. Dis veral die verwysings na die werke van hierdie digters deur die eeue (in ander letterkundes, maar ook in Afrikaans) waar hierdie vertalingsbundel werklik 'n leemte vir die Afrikaanse leser vul. Dit spreek dus vanself dat die werk 'n behoefte aanspreek en 'n waardevolle bydrae tot die
Afrikaanse taal en kultuur maak." - Dr Sjarlene Thom

Customer ratings: 1 ratings

Safely received. Thank you very much for fast, excellent service! Much appreciated. 5*
20 Jun 2026
Don't miss out on the latest deals!