Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dapperheid is nie 'n geskenk nie - dit is 'n Keuse.
Die boek vertel nie net die verloop van Vicki se lewe nie. Dit bied ook motivering en inspirasie, veral vir tieners. Sy praat reguit oor kwessies wat byna alle tieners raak (bv jaloesie, skinder, verwerping, boelies, depressie, ens) en vertel hoe sy dit kon hanteer danksy haar geloof.