Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die kunstenaar Niek Steyn bevriend Marthinus Beukes na die se vark in Niek se tuin beland. Niek se loseerder verdwyn spoorloos en n welaf kunstenaar maak n verdagte aanbod op Niek se huis. Op Stellenbosch skryf n vrou met n haaslip n kunsmonografie en is ooggetuie van n moord. Kort hierna nader n holwangkerel haar met n vreemde voorstel.
TITLE: Vlakwater
AUTHOR: Winterbach, Ingrid
SKU: 9780798170475
PUBLISHER: Human & Rousseau
DATE PUBLISHED: 2015
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 318
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 213x137
WEIGHT: 345 gr