This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20914
Leading
trogonidae179 1 × R780.00
3 Feb 15:00
Runner-up
Nic900627158 1 × R780.00
3 Feb 15:01

Similar products

Vlam in die Sneeu: Die liefdesbriewe van Andre P Brink en Ingrid Jonker Vlam in die Sneeu: Die liefdesbriewe van Andre P Brink en Ingrid Jonker Vlam in die Sneeu: Die liefdesbriewe van Andre P Brink en Ingrid Jonker Vlam in die Sneeu: Die liefdesbriewe van Andre P Brink en Ingrid Jonker Vlam in die Sneeu: Die liefdesbriewe van Andre P Brink en Ingrid Jonker
Vlam in die Sneeu: Die liefdesbriewe van Andre P Brink en Ingrid Jonker Vlam in die Sneeu: Die liefdesbriewe van Andre P Brink en Ingrid Jonker Vlam in die Sneeu: Die liefdesbriewe van Andre P Brink en Ingrid Jonker Vlam in die Sneeu: Die liefdesbriewe van Andre P Brink en Ingrid Jonker Vlam in die Sneeu: Die liefdesbriewe van Andre P Brink en Ingrid Jonker
Sold

Vlam in die Sneeu: Die liefdesbriewe van Andre P Brink en Ingrid Jonker

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R780.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
668362211

Umuzi, 2016. Redakteur Francis Galloway.

Sagteband, 450 bladsye. Netjiese en skoon toestand. Geen inskrywings. Stewig gebind. Die omslag se rant toon effens gebruik aan die voorkant,


Op 29 April 1963 stuur die 29-jarige digter Ingrid Jonker n telegram aan André P. Brink. Sy bedank die 27-jarige skrywer vir blomme en n brief wat hy aan haar besorg het. In die meer as tweehonderd skrywes wat hierna tussen die twee volg, ontvou sekerlik die bekendste liefdesverhouding in die Afrikaanse literêre geskiedenis. Jonker se finale brief aan Brink is gedateer 18 April 1965 drie maande voordat sy die see in loop by Drieankerbaai. n Halfeeu later word lesers se verbeelding steeds aangegryp deur die hartstog van dié teer, dikwels stormagtige verhouding. In Desember 2014, drie maande voor sy dood, het André P. Brink die liefdesbriewe tussen hom en Ingrid Jonker vir publikasie aangebied. Die briewe is nog nooit voorheen gepubliseer nie en sluit onbekende persoonlike fotos in.

Don't miss out on the latest deals!