This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Clover Trooskos (Afrikaans, Paperback)
Secondhand
R100.00
Eet Slim en Blyslank: Die GI-Dieet – Jou Gids tot Gesonde Eten en Gewigsbeheer!
Secondhand
R89.00
Die Volledige Suid-Afrikaanse Vleis Kookboek
Secondhand
R80.00
Tafel Vreugde met Vleis en Wyn - Muller & Retief
Secondhand
R29.56
Vleis - Die Omvattende Gids (Afrikaans, Paperback) Vleis - Die Omvattende Gids (Afrikaans, Paperback) Vleis - Die Omvattende Gids (Afrikaans, Paperback) Vleis - Die Omvattende Gids (Afrikaans, Paperback)
Vleis - Die Omvattende Gids (Afrikaans, Paperback) Vleis - Die Omvattende Gids (Afrikaans, Paperback) Vleis - Die Omvattende Gids (Afrikaans, Paperback) Vleis - Die Omvattende Gids (Afrikaans, Paperback)
Sold

Vleis - Die Omvattende Gids (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
Indicative market price: R450.00
R387.00
14% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
FSPD-7245-G580
Bob Shop ID
549570421
Vleis - Die Omvattende Gids (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched in 7 - 11 working days



Suid-Afrikaners is nou maar eenmaal gaande oor vleis. Dis onontbeerlik op enige feestafel, en vir die meeste van ons is selfs 'n gewone weeksaandete nie volledig daarsonder nie. Nie net is dit heerlik en vullend nie, dis ook propvol voedingstowwe wat goed is vir ons.

Vleis: Die Omvattende Gids is 'n moderne ensiklopedie wat 'n ereplek verdien in die kombuis van almal wat graag vleis eet en gaarmaak. Afgesien van resepte vir smullekker vleisgeregte vir elke okkasie bevat dit hope inligting oor die beste manier om die verskillende snitte en soorte vleis te berei, hoe om vleis te vries of tot perfeksie te verouder, tesame met 'n hordes wenke om geur en sappigheid te verseker - alles sonder preserveer- en ander kunsmatige bymiddels. Die voedselwetenskaplike en gewilde kosskrywer Annelien Pienaar se passie vir goeie, volhoubare vleis word weerspiel op elke bladsy van hierdie boek.

Vleis: Die Omvattende Gids is die enigste vleisboek wat jy ooit weer sal nodig kry. Dit bevat:

  • Meer as 100 resepte wat die toets van die tyd deurstaan het - daar is beesvleis, lam en skaap, vark, pluimvee, afval en wildsvleis, en enigiets van maklike gesinsetes, tradisionele treffers en spoggerige onthaalkos tot kitsplanne met die oorskiet
  • Beskrywings van al die verskillende vleissnitte, hul gebruike en die beste metodes om dit gaar te maak
  • Nuttige inligting oor die voedingswaarde en veroudering van vleis, vleisterme en omskakelingstabelle
  • Ekstra resepte vir marinades, souse, soutmengsels, aftreksels en deeg wat vleis komplementeer

Features

SummarySuid-Afrikaners is nou maar eenmaal gaande oor vleis. Dis onontbeerlik op enige feestafel, en vir die meeste van ons is selfs 'n gewone weeksaandete nie volledig daarsonder nie...
AuthorAnnelien Pienaar
PublisherHuman & Rousseau
Release date20210614
Pages272
ISBN0-7981-7935-X
ISBN 13978-0-7981-7935-5
Vleis - Die Omvattende Gids (Afrikaans, Paperback) Picture 1Vleis - Die Omvattende Gids (Afrikaans, Paperback) Picture 2
Vleis - Die Omvattende Gids (Afrikaans, Paperback) Picture 3

Recently viewed

See more
33% OFF
For Samsung T589 Motherboard Flex Cable
New
R159.00 R239.00
Leadership - The Care and Growth Model : E. Schuitema (Paperback)
Secondhand
R85.00
21% OFF
Stainless Steel 8mm Ring With Thick Orange Stripe - Size 9
New
R595.00 R750.00
1Pc At1612 25.4cm Fashion Design Wig
New
R694.00 No bids