This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27543

Similar products

GEILLUSTREERDE GIDS TOT DIE DIERELEWE SECONDHAND - SUNBIRD
Secondhand
R80.00
Omvattende gids vir gesinsgesondheid deur dr Linda Friedland
Secondhand
R70.00
Oor die Kole - `n Omvattende braaigids : Heinz en Geneste Kurth
Secondhand
R60.00
Omvattende Vroue Gesondheids Gids | Jou Volledige Gids tot Fisiese, Emosionele en Geestelike Welstan
Secondhand
R139.00
Vleis - Die Omvattende Gids - Annelien Pienaar Vleis - Die Omvattende Gids - Annelien Pienaar
Vleis - Die Omvattende Gids - Annelien Pienaar Vleis - Die Omvattende Gids - Annelien Pienaar
Sold

Vleis - Die Omvattende Gids - Annelien Pienaar

Secondhand 1 was available
R125.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
589888064

2012 groot formaat sagteband met 271 bladsye soos nuut.

Suid-Afrikaners is nou maar eenmaal gaande oor vleis. Dis onontbeerlik op enige feestafel, en vir die meeste van ons is selfs 'n gewone weeksaandete nie volledig daarsonder nie. Nie net is dit heerlik en vullend nie, dis ook propvol voedingstowwe wat goed is vir ons.

Vleis: Die Omvattende Gids is 'n moderne ensiklopedie wat 'n ereplek verdien in die kombuis van almal wat graag vleis eet en gaarmaak. Afgesien van resepte vir smullekker vleisgeregte vir elke okkasie bevat dit hope inligting oor die beste manier om die verskillende snitte en soorte vleis te berei, hoe om vleis te vries of tot perfeksie te verouder, tesame met 'n hordes wenke om geur en sappigheid te verseker - alles sonder preserveer- en ander kunsmatige bymiddels. Die voedselwetenskaplike en gewilde kosskrywer Annelien Pienaar se passie vir goeie, volhoubare vleis word weerspiel op elke bladsy van hierdie boek.

Vleis: Die Omvattende Gids is die enigste vleisboek wat jy ooit weer sal nodig kry. Dit bevat:

  • Meer as 100 resepte wat die toets van die tyd deurstaan het - daar is beesvleis, lam en skaap, vark, pluimvee, afval en wildsvleis, en enigiets van maklike gesinsetes, tradisionele treffers en spoggerige onthaalkos tot kitsplanne met die oorskiet
  • Beskrywings van al die verskillende vleissnitte, hul gebruike en die beste metodes om dit gaar te maak
  • Nuttige inligting oor die voedingswaarde en veroudering van vleis, vleisterme en omskakelingstabelle
  • Ekstra resepte vir marinades, souse, soutmengsels, aftreksels en deeg wat vleis komplementeer

Recently viewed

See more
Pokémon Trading Card - GOLDEEN - 55/109 - 2003 - LP
Secondhand
R20.00
50% OFF
1Pc 23.6x35.4inch 60x90cm Floor Mat
New
R1,150.00 R2,300.00
Dremel 1.6 mm Engraving Cutter - Blue (3 pack)
New
R298.00
Wooden 3-Tier Vegetable Rack
New
R878.90

Customer ratings: 1 ratings

Dankie vir die spoedige diens en die boek, hoewel dit tweedehands is, in 'n puik toestand is.
06 Jul 2023