Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Medium Paperback
Hannes lewe vir kuns, Anton vir dans. Maar dan vind Anton uit hy het Vigs. In n laaste poging om Anton se lewe te vier, probeer Hannes sy vriend in n skildery in die middel van n hoƫ sprong vasvang: soos n feniks wat verrys uit die as. Vlerkdans is bekroon met n Goue Sanlam-prys vir Jeuglektuur en n ATKV-kinderboektoekenning (13-15 jaar). Hierdie skooluitgawe van Vlerkdans is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van n jeugverhaal.