Free shipping is available from Booksmart Africa for all orders above R800.00, using one of our trusted couriers. Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R800.00 from Booksmart Africa View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 5 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
SKU: 9781485316015 Title: Vloei / Stof - Gilbert Gibson Author: Gilbert Gibson Description: In vloei/stof ontgin Gilbert Gibson temas soos die liefde/verhoudings, kinderherinneringe, geskiedkundige gegewens, geweld/oorlog, die belewenis van landskap, en die verloop van tyd/die dood op vernuftige wyse. Soos in sy vorige bundels, bewys hy dat hy ???n meester is van die hermetiese digkuns ??? gedigte wat deur ???n spel met taal en vorm vervreemding teweegbring. Die leser word uitgedaag om die betekenis van die gedigte te ontsluit. Die digter en liter??re kritikus Louis Esterhuizen beskryf die bundel as volg: ???Inderdaad digverweefde gedigte wat net soveel verhul as wat dit probeer onthul; verbrokkelde verse wat voortstu met verskuiwende betekenisvlakke en versplinterde (wan)begrip waartydens die leser genoodsaak word om ???n aktiewe rol te speel in die (re-)konstruksie van die teks.??? Publisher: Protea Boekhuis Pagination: 150 Language: Afrikaans Subject: General, Afrikaans, Digkuns Format: Softcover / Paperback Country: South Africa Date: 2025 Product: Book Weight: 0.200 Dimensions: 21.5 x 14 x 1.5 cm