This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by dougfindsbooks1095

Similar products

Vlug In Die Namib by Henno Martin
Sold

Vlug In Die Namib by Henno Martin

Secondhand 1 was available
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
3646
Bob Shop ID
308413032
Vlug in die Namib is ¿n ware avontuurverhaal deur Henno Martin. Dit speel af tydens die Tweede Wêreldoorlog in die destydse Suidwes-Afrika (nou Namibië) toe die Suid-Afrikaanse regering besluit het om alle Duitse onderdane te interneer. Twee jong Duitsers met doktorsgrade in die geologie, Henno Martin en Hermann Korn, wat beide maar kort tevore in die land aangekom het, was vasbeslote dat dit nie hul lot gaan wees nie. Hulle besluit om vir die duur van die oorlog die Namibwoestyn hul tuiste te maak. Met ¿n vragmotor gelaai met alles wat hulle as noodsaaklik geag het, het hulle saam met hul hond Otto in die vallei van die Kuisebrivier gaan wegkruip. Die boek handel nie alleen oor die fisiese gevare van die lewe in die woestyn nie, maar ook oor die geestespanninge wat eensaamheid en afgesonderdheid oplewer. Martin skets die lewe in die Namib deur die oë van ¿n vlugteling, wetenskaplike, filosoof en natuurliefhebber.
Edition: DW VG
Publisher: Tafelberg
Binding: Hardcover

Customer ratings: 1 ratings

Item not received.
15 Nov 2017