This auction has closed with no winners.
View other items offered by Human01980

Similar products

Swart Pelgrim - FA Venter - 19de druk (1969)
Secondhand
R45.00
OP DIE NATALSE FRONT DEUR E. J. WEEBER 1940 EERSTE DRUK
Secondhand
R250.00
EK EN DIE VIERKLEUR, ROBERT DE KERSAUSON DE PENNENDREFF
Secondhand
R370.00
45% OFF
Die Moedige Ketellapper - P.De Zeeuw
Secondhand
R390.00 R710.00
Vlug in die Namib - Henno Martin (2de druk 1959) Vlug in die Namib - Henno Martin (2de druk 1959) Vlug in die Namib - Henno Martin (2de druk 1959) Vlug in die Namib - Henno Martin (2de druk 1959) Vlug in die Namib - Henno Martin (2de druk 1959) Vlug in die Namib - Henno Martin (2de druk 1959)
Vlug in die Namib - Henno Martin (2de druk 1959) Vlug in die Namib - Henno Martin (2de druk 1959) Vlug in die Namib - Henno Martin (2de druk 1959) Vlug in die Namib - Henno Martin (2de druk 1959)
Vlug in die Namib - Henno Martin (2de druk 1959)
+2
Closed

Vlug in die Namib - Henno Martin (2de druk 1959)

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R180.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
614830113

Vlug in die Namib is n ware avontuurverhaal deur Henno Martin. Dit speel af tydens die Tweede Wêreldoorlog in die destydse Suidwes-Afrika (nou Namibië) toe die Suid-Afrikaanse regering besluit het om alle Duitse onderdane te interneer. Twee jong Duitsers met doktorsgrade in die geologie, Henno Martin en Hermann Korn, wat beide maar kort tevore in die land aangekom het, was vasbeslote dat dit nie hul lot gaan wees nie. Hulle besluit om vir die duur van die oorlog die Namibwoestyn hul tuiste te maak. Met n vragmotor gelaai met alles wat hulle as noodsaaklik geag het, het hulle saam met hul hond Otto in die vallei van die Kuisebrivier gaan wegkruip. Die boek handel nie alleen oor die fisiese gevare van die lewe in die woestyn nie, maar ook oor die geestespanninge wat eensaamheid en afgesonderdheid oplewer. Martin skets die lewe in die Namib deur die oë van n vlugteling, wetenskaplike, filosoof en natuurliefhebber.


Die boek is aanvanklik in 1956 in Duitsland uitgegee onder die titel Wenn es Krieg gibt, gehen wir in die Wüste. In 1959 het die eerste Afrikaanse uitgawe verskyn en het daarna verskeie herdrukke beleef. Die boek is jare lank as leesboek deur Afrikaanstalige junior hoërskoolleerlinge gebruik. In 2002 is die boek in Engels vertaal met die titel The Sheltering Desert.



Please check my other listings as I gladly combine items: https://www.bobshop.co.za/seller/1431565/Human01

Recently viewed

See more
Angela`s Ashes, Frank McCourt
Secondhand
R45.00
ZENER DIODE DO-35 500mW 18V TC1N5248BTA
New
R0.48
DC MARVEL TRADING CARD - HERO - NICK FURY
Secondhand
R12.80
Gaglow | Esther Freud
Secondhand
R48.00