| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Negende druk 1969, hardeband met stofomslag 208 bladsye, stofomslag het n paar klein merkies aan, daar is effense waterskade onderaan n paar bladsye van die boek - nie deel van die teks nie.Die verhaal van 2 Duitse geoloë wat in 1940, uit vrees vir internering in die woestyn weggekruip het. Versending R22 in RSA