This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20262
Leading
Piet Brood3 1 × R180.00
30 Nov 12:27

Similar products

Vlug in die Namib  Henno Martin. Vlug in die Namib  Henno Martin. Vlug in die Namib  Henno Martin. Vlug in die Namib  Henno Martin.
Vlug in die Namib  Henno Martin. Vlug in die Namib  Henno Martin. Vlug in die Namib  Henno Martin. Vlug in die Namib  Henno Martin.
Sold

Vlug in die Namib Henno Martin.

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R180.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 9 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
600642851

Vlug in die Namib is n ware avontuurverhaal deur Henno Martin. Dit speel af tydens die Tweede Wêreldoorlog in die destydse Suidwes-Afrika (nou Namibië) toe die Suid-Afrikaanse regering besluit het om alle Duitse onderdane te interneer. Twee jong Duitsers met doktorsgrade in die geologie, Henno Martin en Hermann Korn, wat beide maar kort tevore in die land aangekom het, was vasbeslote dat dit nie hul lot gaan wees nie. Hulle besluit om vir die duur van die oorlog die Namibwoestyn hul tuiste te maak. Met n vragmotor gelaai met alles wat hulle as noodsaaklik geag het, het hulle saam met hul hond Otto in die vallei van die Kuisebrivier gaan wegkruip. Die boek handel nie alleen oor die fisiese gevare van die lewe in die woestyn nie, maar ook oor die geestespanninge wat eensaamheid en afgesonderdheid oplewer.

1980.Tweede uitgawe, 1st druk. Hardeband. 208 bladsye. Baie goeie toestand. Paar klein roeskolletjies op die voorste- en agterste-skudblad. Minder 1kg.


Customer ratings: 1 ratings

Quick turnaround time. Thank you!
11 Dec 2023