Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vlug na Vryheid,
Deur J. Huisamen en J. Folscher
Uitgegee deur Perskor, 1987, eerste uitgawe, glans sagte band, GETEKEN met toewyding deur J. Huisamen, 124 bls, goeie toestand.
Die verhaal van Johan Folscher se ontsnappings en ontberings tydens die Tweede Wêreldoorlog berus grotendeels op feite soos dit plaasgevind het.
Enkele gebeure is egter geromantiseer om meer kleur aan die verhaal te gee, alhoewel die weergawe so waarheidsgetrou as moontlik gehou is.
Meer as vier dekades later het sy vriend, Johan Huisamen, dit oorgeskryf van n bandopname, waarop Folscher die hele verhaal vertel het. Hierdie boek bied meer as n eensydige weergawe van ontbering en dood. Dit vertel ook van die kameraadskap, humor en deernis tydens die oorlogsjare