Vlug van gister

New
Indicative market price: R300
1 available
R255.00 15% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781779860002
Bob Shop ID
606540196

Na jare se afpersing, agterdogtigheid en alkoholmisbruik, slaan Emma se man,
Gert, haar byna in die hospitaal in. By hom kan sy nie verder bly nie, dit sal haar
lewe kos. Sy vlug vanuit hulle klein myndorpie in Mpumalanga met nie veel meer
as die klere aan haar rug nie. Maar waarheen en wat gemaak sonder geld, 'n werk,
of familie wat haar kan ondersteun? So kies Emma koers Kaap toe, en bid vir die
beste.

Die tog suid is angstig en eensaam, en uiteindelik gee haar motor die gees naby
Stilbaai. Nes dit lyk of haar gebede op dowe ore val, kom 'n plaaslike boer, Dewald,
tot haar redding. Noodgedwonge nooi hy haar om by hom op die plaas te bly
terwyl sy wag vir die kar se herstel. Maar iets skort op Dewald se werf; die plaas
boer agteruit, die olyfboorde is oorgroei, en die foto's van hom as gelukkige
jonggetroude staan nog die huis vol. Dewald is te jonk om 'n wewenaar te wees,
maar dis sy lot in die lewe.

Vir hom bring Emma se aankoms nuwe lig, vir haar kan hy die heenkome wees
wat sy nog altyd gesoek het. Maar as hulle die liefde wat tussen hulle ontstaan wil
kans gee, gaan albei eers moet vrede maak met die verlede. Want Gert het nog nie
vir Emma laat gaan nie, en oudvriendin Julia wil vir Dewald h, en sal doen wat sy
moet om hierdie onverwagse inkommer uit die weg te ruim.

More from this seller

View all
R30 shipping
13% OFF
I Love Crystals Dragons
R199 R229
R30 shipping
19% OFF
Footprints
R306 R380
R30 shipping
13% OFF
Who Cares Wins
R195 R225
50% OFF
Brother Odd
R89 R179
Add to cart

Similar products

R30 shipping
In Stede Van Die Liefde: 'n Roman (Inscribed by Author) | Etienne van Heerden
R180
Agarob, Kind van die Duine - van der Post, J. J.
R90
Bloed van die Bergmanne - John Benteen - Fargo Western - Olympos vertaling van The Sharpshooters
R39
Die Joernaal van die Bergklub van Suid-Afrika (No. 110, 2007)
R57