This auction has been won.
View other items offered by Rumple Stiltskin296
Leading
Robert ZAR419 1 × R80.00
10 Aug 09:14

Similar products

58% OFF
Van Loon's Lives - Hendrik Willem van Loon
Secondhand
R350.00 R840.00
And They Didnt Die Lauretta Ngcobo
New
R200.00
Die Wurgbende - R Hendriks (k5) -
Secondhand
R55.00
2% OFF
Fees van Die Ongenooides
New
R290.00 R295.00
Vlug voor die Skavot deur R Hendriks (1946)
Sold

Vlug voor die Skavot deur R Hendriks (1946)

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R80.00
R5.00 minimum increment
R80.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
rum0890
Bob Shop ID
592043986

Vlug voor die Skavot deur R Hendriks (1946). A5, hardeband, 248 bls. Buiteblad redelik verweer. Boek binne in leesbare toestand. 

Onder die naam R. Hendriks word hy veral bekend vir die vele boeke wat hy in die Temmers van die woestyn-reeks skryf. Hierdie is n reeks sonder n deurlopende hoofkarakter en beskryf avonture in die dae toe die land nog woes en ongetem was en mense nog ver uitmekaar gebly het.  begin hierdie reeks te skryf, maar Meiring Fouché (skuilnaam van ) lewer ook n aantal boeke vir die reeks. Hy is ook verantwoordelik vir boeke in die Rooi Masker-reeks.

Onder die naam Casper H. Marais skryf hy ligte ontspanningsleesstof, waaronder die gewilde Rooi Jan-reeks vir die jeug, wat waarskynlik sy bekendste werke is. Rooi Jan is met sy bos rooi hare en baard n soort Tarzan-karakter, wat met sy getroue swart perd en hond onmoontlike heldedade verrig teen die agtergrond van die Oosgrensoorloë in die negentiende eeu. Die eerste reeks van 24 boeke oor Rooi Jan skryf hy tussen 1946 en  om saam te val met die Afrikaanse vertaling van  se -boeke, wat deur A.M. van Schoor behartig is, waarna hy tussen 1960 en  n tweede reeks van 15 boeke oor hierdie karakter skryf. Met die heruitgawe van Rooi Jan in  moet die titel van die eerste boek, Die skrik van Kafferland, verander word na Die skrik van die wildernis om meer polities korrek te wees.

Die Mank Mannetjie-karakter, oor wie hy n reeks van ses boeke skryf, is n spook wat hom inmeng in die lewens van die lewendes en sodoende vele grappige insidente tot gevolg het. Verder skryf hy ses boeke onder die naam André Murat. 

Recently viewed

See more
James Last ‎- Romantische Träumereien CD Import
Secondhand
R69.00
Aoc Gaming 23.8 Ips Fhd 1920X1080 180Hz 3Yw Monitors
New
R3,932.00
1902-1905 - Spain - 15 - King Alfonso XIII - Blue Control Number on Backside
Secondhand
R7.00 No bids
68% OFF
3pcs Silicone Spatula
New
R92.00 R287.00