Vlug - Wilna Adriaanse

Vlug - Wilna Adriaanse

Secondhand 1 available
R150.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
653540844

2021 sagteband soos nuut.

Milla Roux is 'n veearts wat werk by 'n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Sy het as 't ware gevlug daarheen nadat haar man en seuntjie in Suid-Afrika rég langs haar doodgeskiet is tydens 'n mislukte motorkaping. Sy stort hart en siel in haar werk en probeer 'n werklike verskil maak jeens die voortbestaan van 'n spesie waarvan die getalle besig is om só drasties te krimp . . .
Maar spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele Kongo 'n gevaargebied maak, en kort voor lank is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur vasgevang. Saam met drie klein sjimpansee-wesies slaan 'n gewonde Milla wéér op die vlug, vergesel van die enigmatiese Graham Saunders van die organisasie Dokters sonder grense, wat na die DRK gekom het om van sy éie problematiese verlede te probeer ontsnap . . .
Vlug is 'n boeiende roman, propvol spanning en intrige, asook die meesleurende karakterverhoudinge waarvoor Wilna Adriaanse so bekend is.

Add to cart

Recently viewed

See more
ARTHROGESIC NUTRISSENTIALS 90
New
R321.84
33% OFF
For OnePlus Nord N20 10pcs Charging Port Connector
New
R172.00 R258.00
8% OFF
2X4 HDMI 2.0 Switch/ Splitter 2 In 4 Out HDMI Switch 3D 1080P
New
R1,398.09 R1,525.19
33% OFF
White - AJAZZ AJ199 Carbon Fiber Wireless Gaming Mouse Tri-Mode PAW3311 Sensor 24000 DPI 500mAh Batt
New
R811.47 R1,211.68

Similar products

Vier seisoene kind – Wilna Adriaanse
Secondhand
R75.00
`n klein lewe / Wilna Adriaanse
Secondhand
R40.00
Ena Murray Vlug van die Albatros
Secondhand
R49.00
Wilna Adriaanse omnibus 3
Secondhand
R60.00