This item has closed with no items sold
View other items offered by BeesBobBooks534

Similar products

Vlugtyd van die bosvol - Nickey van Schalkwyk (Kopie 1) Vlugtyd van die bosvol - Nickey van Schalkwyk (Kopie 1)
Vlugtyd van die bosvol - Nickey van Schalkwyk (Kopie 1) Vlugtyd van die bosvol - Nickey van Schalkwyk (Kopie 1)
Closed

Vlugtyd van die bosvol - Nickey van Schalkwyk (Kopie 1)

Secondhand 1 was available
R25.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
684470004

Toe Julena de Kock die betrekking as private sekretaresse vir Braam van Eck in die magtige makelaarsfirma van Halmstad, Beaumont & Vennote aanvaar, is dit asof sy 'n nuwe wᅢᆰreld betree. Want nie alleen word die verhouding tussen haar en die aantreklike makelaar-konsultant by die dag intiemer en persoonliker nie; sy kry ook 'n kykie in die stralerjakker-wᅢᆰreld van die Sweedse magnaat Halmstad.
Maar dan kom Lara, Halmstad se beeld-skone dogter, skielik uit die buiteland terug, en vir Julena voel dit asof alles om haar in duie stort. Want Halmstad maak dit baie duidelik dat hy Braam uitgesoek het as huweliksmaat vir sy enigste erfgenaam,
Genadiglik kry Julena kans om te ontsnap uit diᅢᄅ martelende situasie. Die beroemde skrywer Robert Foley kom uit die buiteland aan om 'n biografie oor Halmstad te skryf, en dankbaar aanvaar sy sy aanbod van werk. Saam vertrek hulle na 'n afgeleᅢᆱ stuk niemandsland waar Halmstad vir hom 'n ultra-luuksueuse vakansiehuis laat oprig het.
Gou blyk dit egter dat daar 'n slang in diᅢᄅ idilliese klein Eden is. Dis duidelik dat Halmstad besig is met 'n magspel van sy eie. Vir hom is die mense wat hom omring bloot pionne in 'n internasionale skaakspel van enorme omvang. En soos 'n skaakspeler sy pionne opoffer indien dit hom kan help om die spel te wen, so is Halmstad besig om planne te maak om van sekere mense ontslae te raak. Maar presies wie is die mense wat hy aangemerk het as sy vyande? En presies hoe gaan hy hulle van die gras af maak?
Vlugtyd van die bosvoel is 'n spannende, eietydse verhaal wat die leser reg tot aan die einde vasgevang sal hou.
Vlugtyd van die bosvoel
Hardeband
Slytasie aan stofomslag
BBAF

Condition: Good

Don't miss out on the latest deals!