Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Suid-Afrikaanse voel gids. Geborg deur Sasol. Boek van top kwaliteit en in baie goeie toestand.304 Bladsye. Ongeveer 29cm by 23cm. Eerste uitgawe 1995. "Die kombinasie van al die elemente asook die uitstekende kleurfoto's maak hierdie boek onmisbaar vir alle voelentoesiaste,"