Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1971 hardeband met stofomslag 249 bladsye, die stofomslag is erg verweer soos te sien op die foto onder en daar is papierverlies, die hardeband het 2 merkies wat deur sellotape veroorsaak is, sellotape merkies voor en agter in boek, die teks is skoon(een of twee klein vlekkies) en die binding goed - geen oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie
Please note that in future I will be out of town each school holiday for the whole holiday will not be able to post during that time