Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Behandel onder meer: die regte toerusting, die voor- nadele van sekere toerusting, volledige lyste van noodsaaklike toerusting, raad om die rugsak te pak, kookgereedskap en resepte, kerninligting oor bekende roetes, kaarte, inligting oor klubs en organisasies vir die stapper, en n lys van aanbevole leesstof. |
Jaar | 1983 (Tweede Uitgawe) |
Uitgewer | Van Schaik, in Afrikaans vertaal van the South African Backpacker |
Bladsye | 202 |
Toestand | Hardeband, geen stofomslag, geringe ouderdomsvergeling en merke, vlekke aan onderpunt van sommige bladsye, goed gebind. Naam van vorige eienaar op skutblad. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: