
Voetspore 4 - Van Kilimanjaro Tot Kairo (Afrikaans, DVD, Boxed set)
Check my rate
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days
Die reis begin in Tanzani, bo op Kilimandjaro, maak ''n draai in die Serengeti, van daar is dit om die Victoriameer tot in Uganda, na die oorsprong van die Nyl. Dis ''n rivier wat ''n belangrike rol speel in vanjaar se Voetsporereis. Na Uganda is dit tot in Nairobi om die voertuie te diens en dan draai die Nissans se neuse noord, bestemming die Turkanameer.
Na Turkana l die langste en eensaamste pad voor in die Noord Ooste van Kenia, maar daarna wag Ethiopi met eksotiese bestemmings soos Shashemene, Harer, Addis Abeba en Lalibela. Khartoem in Soedan is volgende. Dis die bymekaarkomplek van die Wit en Blou Nyl. Van daar noord is die rivier een. Die Voetsporespan volg die langste rivier in die wreld deur die Sahara, oor die Aswandam, verby Luxor, al die pad tot by die Egiptiese hoofstad.
Summary | Die Voetspore wiele is weer aan die draai, die keer al die pad tot in Kaïro. Die span se vierde reis is dié keer van Kilimanjaro tot Kaïro. |
Format | DVD (Boxed set) |
Release date | 20140801 |