Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die sewende Voetsporereis was n reis tussen twee vuurtorings. Ses manne in drie Volkwagen Amarok 4x4s het in 2011 vertrek vanaf Agulhas in die Kaap, en gereis tot by Alexandrie in Egipte. Hierdie is hulle verhaal. In 21 episodes van n uur elk word die kyker meegevoer na die wonders van Afrika. Die reis gaan na Lesotho en Mosambiek. Vandaar na Zambie, en met die Tanganjikameer na Rwanda. Daarna is dit oos met die ewenaar na Kenia, en dan noord na Ethiopie, Soedan en Egipte. Dis n drie maande lange ekspediesie van bykans 20 000 km. Dit is n Voetsporereis.
Age Restriction: | A yrs |
Language: | English |
Discs: | 7 |
Region: | 2 |
Edition: | Box Set |
TV System: | PAL |
Video Format: | Widescreen 1.78:1 |
Sound Format: | Dolby Digital 5.1 |
Product Code: | 35078534 |