Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Aangrypende roman oor die lotgevalle van die gewone mens in ân samelewing waar geweld net onder die oppervlakte le. Soos in John Miles se vorige roman Die Buiteveld word die kompleksiteit van ân mens se verlede deurgetrek na die sosio-politieke situasie van die dag met verwysings na die skuld oor die koloniale verlede en veral oor apartheid.
TITLE: Voetstoots
AUTHOR: John Miles
SKU: 9780798150804
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 28/07/2009
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 352
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 395 gr