Voetvolk, 1960-1970 - Jan Spies Voetvolk, 1960-1970 - Jan Spies Voetvolk, 1960-1970 - Jan Spies Voetvolk, 1960-1970 - Jan Spies Voetvolk, 1960-1970 - Jan Spies
Voetvolk, 1960-1970 - Jan Spies Voetvolk, 1960-1970 - Jan Spies Voetvolk, 1960-1970 - Jan Spies Voetvolk, 1960-1970 - Jan Spies Voetvolk, 1960-1970 - Jan Spies

Voetvolk, 1960-1970 - Jan Spies

Secondhand 1 available
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
647033165

Toestand : Goed.

Tweede druk, Tafelberg, 1981, Hardeband - 53pp. ISBN 0624006735.

Jan Spies maak sy debuut as skrywer met die digbundel Voetvolk. Die bundel word opgedra aan Mervyn Kahn, sy grootste vriend aan die Indiërkollege. In die titel word 'n skare gewone mense asook 'n leër gesuggereer, maar dan een wat nie moet skiet nie, maar skryf.

Die gedigte in hierdie bundel is verwant aan volksverse, maar ten spyte van raakpunte aan hierdie vorm in die spel met woorde en skryfwyse, die erotiese boertigheid en neologismes, word hier met 'n eie stem gepraat en 'n eie boodskap gebring. Sosiale en politieke kritiek word gelewer en daar word besin oor die kunsteorie, terwyl die meer aardse soos donkies, die barre wêreld van Suidwes-Afrika en sy mense ook aan die bod kom. Ook die religieuse word betrek, met besinning oor die reddingskrag van die evangelie wat geperverteer geraak het en so sy krag verloor het. Begrafnis op Saterdag beeld die parallelle gebeurtenisse van 'n begrafnis en 'n rugbywedstryd uit, waar strafskop ook op die dood dui.

Van sy gedigte verskyn in die letterkundige tydskrif Standpunte. Die sangeres Arina de Witt toonset van sy gedigte en gee dit uit op die CD Arina de Witt sing Jan Spies, wat in 2005 uitgereik word. Sy gedigte word in verskeie versamelbundels opgeneem, insluitende Groot verseboek, Die Afrikaanse poësie in 'n duisend en enkele gedigte, Voorspraak en Miskien sal ek die wingerd prys.  --  WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
BOB MARLEY & THE WAILERS Kaya CD
New
R120.00
Belguim 1910 5 Cent
Secondhand
R10.00 No bids
Die Klere Boek
Secondhand
R100.00
1901 Plume And Atwood Manufacturing Company, Stock Certificate, 200 Shares , 206
Secondhand
R115.00

Similar products

Spieserye - Jan Spies
Secondhand
R135.00
Poort Deur Die Koue (Jan Spies )
Secondhand
R86.50
62% OFF
Voetvolk1960-1970 - Jan Spies
Secondhand
R390.00 R1,020.00
Pille vir Servette - Vertellings 4, Jan Spies
Secondhand
R40.00