This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Volgehoue energie vir kinders, lae GI - Gabi Steenkamp ens SOOS NUUT! 2008
Sold

Volgehoue energie vir kinders, lae GI - Gabi Steenkamp ens SOOS NUUT! 2008

Secondhand 1 was available
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
0159
Bob Shop ID
73698861

Sagteband. Eerste uitgawe, derde druk 2008. ISBN-13: 9780624043607. 160pp. Soos nuut! Vorige eienaar se naam voorin geskryf.

Kinders benodig spesifieke voedingstowwe om te voldoen aan die daaglikse vereistes van die lewe, om behoorlik te groei en te ontwikkel en om gesonde, produktiewe grootmense te word. Volgehoue energie vir kinders bied smaaklike, voedsame resepte en riglyne om jou kinders gesonde eetgewoontes aan te leer. Die wye verskeidenheid resepte bevat tipies Suid-Afrikaanse bestanddele en is vinnig en maklik om voor te berei.

Resepte is geformuleer om:

  • energievlakke te volhou
  • ideale bloedsuikervlakke te bewerkstellig en te behou
  • gepaste vet-, kilojoule- en veselinhoud in te sluit

Ouers sal vind dat dié resepte voordelig is vir:
 

  • die beheer van gedragversteurings
  • optimale prestasie in sport
  • die voorkoming of beheer diabetes
  • die risiko van hartsiektes te voorkom en gewigsprobleme te beheer
  • die voorkoming van hardlywigheid
  • optimale groei en ontwikkeling
  • die voorkoming chroniese siektes