Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ons Geskiedenis Serie
Volksaltare
of
'n Veteraan van die Eerste Vryheidsoorlog
Deur
HJC Pieterse
Ex skool biblioteek boek. 1940 uitgawe. Boek binne skoon en netjies. Omslag ietwat verniel met rugkant wat lostrek. Daar is ook een of ander onverklaarbare witvlek voor regs wat lyk na verf.