This auction has been won.
View other items offered by bookerman3431
Leading
Konkiep368 1 × R300.00
25 Jul 10:43

Similar products

VOLKSGENEESKUNS in Suid Afrika, 'n Uitgebreide versameling BOERERATE
Sold

VOLKSGENEESKUNS in Suid Afrika, 'n Uitgebreide versameling BOERERATE

Secondhand 1 was available
R15.00 minimum increment
R300.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
293457121

 VOLKSGENEESKUNS

IN

SUID AFRIKA

'n Uitgebreide versameling BOERERATE

Saamgestel deur die Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Protea Boekhuis, 2010, 640 bladsye, wat insluit.......

A) Alfabetiese lys van middels

B) Alfabetiese lys van kruieplante, gerangskik volgens volksname

C) Alfabetiese lys van kruieplante, met opgawe van Botaniese name.

D) Adreslys van insenders van rate.

Hardeblad, geen Stofjas. Boekwinkel stempel voor-in, verskeie bladsye het merkies en onderstrepings in pienk inkpen, maar met geen invloed op die drukblok nie, 'n Boereraat met pen ingeskryf agter op laaste blanke folio. Name ook op titelblad geskryf.

Die boek en druk is in baie goeie toestand.

Ek self sal lief's nie van hierdie Boererate gebruik maak nie, en van die rate sal u laat skater van die lag.

Sien 'n paar voorbeelde en besluit self......

 

Customer ratings: 1 ratings

5 star seller
28 Aug 2017