Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Kultuurhistoriese oorsig, benewens 'n uitgebreide versameling Boererate. Saamgestel deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Protea Boekhuis. 2010. Hardeband, 640 bladsye. Baie goeie toestand. Vou in eerste blad. Posgeld na enige plek in SA is R36.
Volksgeneeskuns in Suid-Afrika is ’n versameling van 8705 boererate en het die eerste keer in 1965 verskyn as 'n verslag van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns.