Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Volks geneeskuns in SuidAfrika is 'n versameling van 8705 boererate wat die eerste keer in 1965 verskyn het.
Hardeband boek in goeie toestand.
Die versameling bevat rate wat op bygeloof of tradisionele mondelinge oorlewering berus. Ander rate maak staat op veldkennis en die botaniese name van middels word verstrek. Daar word raad uitgedeel vir kwale van asma tot lighoofdigheid.
Payment required within 48 hours or sale will be cancelled and item relisted