Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Volksgeneeskuns in Suid-Afrika is ń unieke versameling van 8705 boererate. Sommige, soos om spoeg aan muskietbyt te smeer vir die jeuk of die rympie "ek en die hik gaan oor die see, die hik bly daar en ek kom "om jou hik te verban, is vandag nog bekent.
Die boek is nog steeds in sy plastiek.