R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband, uitgegee in 1879 deur J.C. Juta, Kaapstad met 468 bladsye. Die "Vijfde Uitgaaf". Die buiteblaaie is verweer. Daar is vlekke op. Die hoeke is deurgeskaaf. Die titel is heeltemal leesbaar in goudkleurige drukwerk. Die binding is goed. Min verbruiningskolle, maar die blaaie het egalig verkleur en is nie meer wit nie. Aan die binnekant van die voorblad en op die skutbladsy het 'n persoon in 1879 herhaaldelik sy naam geskryf. Die adres dui aan dat hy in die Boys Pub(lic) School op Wellington was. Op die laaste skutbladsy is ook 'n inskripsie. Sien asb foto's vir die toestand van die boek en vir die inhoud. Die teks is in Hollands. Die inhoud dek 'n wye veld: Leerstukken, Verhalen, Fabelen en Vertelsels, Spreekwoorden, Parabelen, Raadsels, Uit de Natuur, Aardrijkskunde, Geschiedenis en Gedichten en Liederen. Waarskynlik 'n skaars behoue kopie van 145 jaar oud. Geen oorsese verspreiding.