Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Volkspele uit sonnige Suid-Afrika: 'n vyftiental eg Afrikaanse volkspele speciaal uitgegee vir die toer deur Europa, April tot Junie 1953
Uitgesoek, beskryf en in Engels vertaal deur Cecile de Ridder op versoek van die Uniale Raad vir Volksang en Volkspele,
Illustrasies deur Katrine Harries, Uitgegee deur J.L. van Schaik, eerste uitgawe, A 5 landskap formaat, cello-tape op die rugkant, verweer en naam en 'n paar aantekeninge, redelik toestand, 69 bls.
Afrikaans and English text,