This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
AiDee59 1 × R210.00
15 Apr 14:59
Runners-up
vanbasskin(no ratings) 1 × R200.00
12 Apr 15:51
rautenp23 1 × R170.00
4 Apr 13:36
pienkels(no ratings) 1 × R150.00
27 Mar 18:24

Similar products

R30 shipping
65% OFF
Die Slagter van Samariaen ander verhale - P.J.Van Der Watt
R290 R820
R30 shipping
Die Rol van Dr. E.J.P. Jorissen in die geskiedenis van die Zuid-Afrikaansche Republiek deur Kruger
R2,475
R30 shipping
C F J Muller Sonop in die suide - Nasionale pers 1915 - 1948 (1990
R150
Die Seewiere van die Tsitsikamaseekus Nasionale Park -- S. C. Seagrief
R56

VOLKSVERRAAD - Advokaat P.J. Pretorius (Gewese lid van Nasionale Intelligensie)

1 was available / secondhand
R210.00 auction closed
Closed 15 Apr 10 15:16
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT4260
Bob Shop ID
20409115

VOLSVERRAAD, Die geskiedenis agter die geskiedenis - Advokaat P.J. Pretorius, gewese lid van Nasionale Intelligensie - April 1996, eerste druk - Libanon-UItgewers - 328p - Sagteband toon efense rakverweer, maar intern skoon en stewig gebind.

Reeds sedert die dae van die Voorter hunker die Afrikaner na 'n eie tuiste, maar negatiewe kragte het hierdie strewe ondermyn deur die kern van die volk, ter wille van 'n sogenaamde wereldvrede, te verbrokkel. Hierdie kragte opereer egter nie openlik nie. Hulle volg al jare geheime agendas. Hulle lieg en gedrieg. Hulle het geen respek vir die waarheid nie, en het die Afrikaner se blinde geloof in sy leiers so  genadeloos uitgebuit dat die volk hom vandag op sy kniee bevind.

Die skrywer, 'n gewese geheime-agent, rig dan ook 'n persoonlike waarskuwing tot die leser: "Voordat ons u toelaat om hierdie dokument te lees, wil ons u eers waarsku dat dit 'n dokument is met 'n ingrypende inhoud wat skokkend kan wees. Die konstitusionele ontwikkeling van die Republiek is nie een van waarheid nie, maar een van afskuwelike leuens. Gekenmerk deur korrupsie, subversie en hebsug van bepaalde persone wat hulleself Afrikaners noem en wat daarop roem om ons hooggeplaastes te wees. Moord en verraad was hoog op hulle agendas en is herhaaldelik gepleeg.

"Dit was nie 'n maklike taak om hierdie dokument te skryf nie, Verskeie insette oor die verloop van 'n paar jaar is verwerk. Die waarheid is somtyds agter die waarheid. Dit is nie die taak van die Intelligensiediens om die man voor die hof te bring nie, maar wel die van die polisie. Intelligensie gaan gepaard met die beskerming van bronne. Die polisie is welkom om die feite wat hierin vervat is te ondersoek met die oog op kriminele aanklagte teen die vermeldes. Ons bronne word egter beskerm. Die Waarheid, in soverre dit die gebeure betref, moet nogtans uit. Wees dus gewaarsku oor die inhoud van hierdie dokument!"

Customer ratings: 1 ratings

Excellent seller, thank you.
03 May 2010