| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Deur Advokaat P.J. Pretorius, Libanon Uitgewers 1996, 1st druk, verweer die buiteblad, koeranteknipsels met gom geplak op die binnekant van die buiteblad,op die onderste hoek van bls 103 tot 108 'n klein watermerk verder i 'n goeie toestand, 328 bls.