Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Volksverraad
Deur Advokaat P.J. Pretorius, Uitgegee deur Libanon 1996, derde druk, sagte band, naam met toewyding van vorige eienaar, verkleurmerk aan die agterkant van die buiteblad, 328 bls, goeie toestand