Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband boeke uitgegee in 2004/2005. Geteken deur die skrywer.
Boeke nie eks biblioteek. Geen stempels. name of inskrywings nie.
Goeie toestand. Party lyk ongelees.
Die Woestynrowers het egter 'n vou merk onder regs op die voorblad asook twee wit plakkers op die rugkant. Verwys asseblief na die fotos hieronder.
'n Uitstekende fonds deur een van ons gerespekteerde skrywers wat vanjaar 85 jaar oud word.
Versending R52.00 (Poskantoor)