Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
14 Boeke in eerste uitgawes. Hierdie is iets besonders.
1. Lennet en die spoene - 1 ste uitg 1978.
2. Lennet en die ballerina - 1 ste uitg 1985.
3. Lennet teen die swart dood - 1 ste uit 1982.
4. Lennet en die sateliet - 1 ste uit 1979.
5. Lennet en operasie newelvlek - 1 ste uit 1979.
6. Lennet en die ruimtevlug - 1 ste uitg 1978.
7. Lennet en die raaisel - 1 ste uitg 1983.
8. Lennet en die popster - 1 ste uitg 1981.
9. Lennet spioen met lang vingers - 1981.
10. Lennet en die geheimsinnige meneer T - 1 ste uitg 1980.
11. Lennet en die saboteurs - 1 ste uitg 1980.
12. Lennet word geheime agent - 1 ste uitg 1977.
13. Lennet teen ses - 1 ste uitg 1991.
14 Lennet wen die laaste rondte - 1 ste uitg 1989.
Soos goeie rooiwyn het die stel pragtig verouder. Verkleuring en vlekkies (foxing) kom voor.
Almal behalwe nrs 13 & 14 is hardeband. Ek vermoed die laaste twee het slegs in sagteband verskyn.
Nr 2 het nie 'n stofjas nie, maar is in gekleurde hardeband.
Versending R 52.00