Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Volledige stel van 6 Huppelkind boeke. Bibstempels en plakkers teenwoordig asook klein vingermerkies op die buiteblaaie. Boeke toon rakverkeer van jare se leesgenot, maar oor die algemeen pragtig geillustreer en behoort beslis by jou versameling!
Huppelkind 1; Huppel maak 'n Plan (2) , Wip-Huppel-Wip (3); Vrolike Huppelkind (4); Huppel by die Water (5); en Huppel verjaar (6)
Pos en verpakking = R43.00