Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Volledige stel van die 8 Volumes Kinders van die Wereld deur Dr CF Albertyn en baie medewerkers.
Hierdie hardeband reeks boeke bevat 'n skatkis van inligting oor baie wereldlande se kulture, gebruike, stories vanuit die lande, ens.
Veral nuttig vir jong kinders, as hulle van lees hou.
Almal hardeband, en op die oog af geen inskrywings of merke nie. Vertoon netjies.
Een bladsy is wel los (Vol 6 p. 254) maar die bladsy is teenwoordig en kan bv. maklik ingeplak word.
Posgeld sal R100 wees vir die 8 boeke saam binne SA deur SA Poswese - OP U EIE RISIKO.
Betaling per EFT deur BoB. Item te Philippolis (Suid-Vrystaat).
Koerieropsie ook beskikbaar. Vra asb voor of na veiling.
As u dit kan kom afhaal dan sal geen posgeld ter sprake wees nie.Items kan natuurlik gekombineer word om versendingskoste te besnoei