Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die boek lyk vir my nog nuut en ongelees. >>> “Hierdie boek skiet nie spek nie, hy gooi met heel varke,” sê my 70-jarige pa. - Ek het Dineke Volschenk se versamelbundel eers vir hom aangegee omdat hy uit ’n vorige geslag kom waar grootlieg ’n algemener kuns was. Ek het verwag dat die meeste stories ’n outydse klap sal hê, en dat ’n mens dit sal moet lees met daardie selfde half meewarige, half verwonderende bril waarmee baie deur ’n museum stap (“Sjoe, die oumense het darem vir jou wonderlike goed uitgedink”), en dan kan ’n mens uitstap en aanstap met die verligting dat die rekenaar met ons is en nie meer die perdekar nie. - Groot was die verrassing dat die meeste stories nie in die skadu van die Anglo-Boereoorlog geskryf is nie, maar meer onlangs. En hoewel die samesteller erken dat die meeste ’n nostalgiese klap het, bevestig die moderne verskynsels wat onder woorde kom, soos Cash Crusaders (Kêsj Kroesyders) en toeriste op ’n wynplaas, dat ’n Voortrekkerkappie in die kas nie nodig is om leesgenot te verseker nie. (Litnet)
· *N.B.* If you buy more than one book from me on the same day you only pay R 6 extra postage for each of the additional books - See what else I have to offer, it might just be worth your while.