This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20017
Leading
HRWPMBY483 1 × R60.00
18 Dec 18:44

Similar products

Uit eie bodem - Die koperpan deel 1 and 2
Secondhand
R220.00
Audrey Blignault -- Uit die Dagboek van 'n Vrou
New
R40.00
50% OFF
Uit die kwaads uit - Alet Viljoen
Secondhand
R80.00 R160.00
VONKE UIT DIE KOEROEKLIP `N EIE VERHAAL UIT NAMAKWALAND DEUR GERT SARRISAM
Secondhand
R125.00
Vonke uit die koeroeklip. 'n Eie verhaal uit Namakwaland. Gert Sarrisam
Sold

Vonke uit die koeroeklip. 'n Eie verhaal uit Namakwaland. Gert Sarrisam

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R60.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
259241915

2006. Sagteband, 256 bladsye. Baie goeie toestand. Naam-inskrywing voor-in. Minder as 1kg.

Met sy debuutbundel, Vonke uit die koeroeklip - 'n Eie verhaal uit Namakwaland, het Gert Sarrisam lesers van oraloor bekoor. Sy nuutste bundel bied weer pure leesplesier - daar is vrystories en bakleistories, hartseerstories en lagstories, sowel as vertellings oor 'n klompie rare karakters uit die Namakwalandse omgewing.

Die bekende ware verhale sluit in dié van 'n tweejarige dogtertjie wat verkluim het in die Kamiesberge, die Nazi-gesinde Robey Leibbrandt se spioenasietog aan die Weskus, die tergende Bettie Smith-moordsaak, en die opspraakwekkende moorde deur Jan Pieriga op die plaas Olienpoort. Leer ken ook die vermaakpersoonlikhede Arno van Zyl en ant Grietjie van Garies, en herleef die kubuskoors wat Suid-Afrika in die 1980's getref het!

Vir die gelukkiges wat Gert Sarrisam se Vonke uit die koeroeklip al gelees en geniet het, is sy nuwe bundel 'n voortsetting van 'n unieke soort plesier. Gert Sarrisam het 'n sonderlinge talent. Meer nog as met sy eersteling, wil hy met hierdie vertellings bewaarwerk doen, die ou stemme laat voortleef. En hy doen dit soos net hy kan. Sy sterk, boertige trant vol humor - en stoutigheid waar dit so hoort - laat herleef beide geskiedenis en vertelwyse, historie en storie, toenterjare en toenterwoord van daardie harde wêreld van die wildesalie aan die Bitterrivier in die Garies-distrik in Namakwaland. - Abraham H. de Vries

Recently viewed

See more
Half button shirt dress
New
R173.00
Spigot Shaft Bearing Toyota 82-92 Cressida, 69-84 Hi Ace, 82-87 Tuv, 94-04 Venture
New
R27.95
KuVut Sheepskin Slippers - Sand - UK 12 unisex
New
R699.00
Kids Face Mask Disposable - Blue (Box of 50)
New
R172.00

Customer ratings: 1 ratings

Tevrede met verpakking , kommunikasie en kwaliteit van boek. Baie dankie, word aanbeveel..
09 Jan 2017