Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Gert Sarrisam
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Die skrywer herskep die ongerepte jeugwêreld van elke Namakwalander, so helder en so hartseer soos 'n kelkiewynroep. Maar meer nog, van elke leser wat 'n stukkie platteland of plaas heimlik aan sy hart koester. En só word hierdie verhale allemansbesit, allemansplesier, maar veral allemanstroos, verfrissend en verrassend soos 'n bos bloulelies uit die Sandveld - Marina le Roux - Resensent en Boekkenner
Wat hierdie vertelling uniek maak, is dat dit méér is as net kontreistories in 'n outentieke Sandveldse Namakwalands. Dit is herinneringskuns met 'n besonderse invalshoek: die dikwels krapperige verhouding tussen 'n pa en sy seun; die eeue oue stryd wat die vonke tussen die ou ram en die jong ram laat spat. Maar deernis ontbreek nooit in di stryd tussen korrelkop en korrelkop in 'n ongenaakbare, afgesonderde landstreek nie - George Weideman - Skrywer
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.